Afrikaans/Lesson 08

From Wikibooks, open books for an open world
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans Les 8

Ontkenning

iemand - niemand

êrens - nêrens

iets- niks

ooit - nooit

al ooit - nog nooit


Oefening

By ontkenning word die dubbele "nie" gebruik.

•Iemand weet hoe om dit te doen.

Niemamd weet hoe om dit te doen nie.

•Ek kan sien dat iets verkeerd is.

Ek kan nie sien dat iets verkeerd is nie.

•Hulle weet presies wat gebeur het.

Hulle weet nie presies wat gebeur het nie.