Afrikaans/Lesson 07

From Wikibooks, open books for an open world
Jump to navigation Jump to search

Les 7: Klankleer; Spraakklanke

•Ons het 3 spraakklanke nl. vokale, konsonante en diftonge.

1. Vokale

  • Word gevorm deurdat lug vrylik na buite beweeg.
  • Alle vokale is stemhebbend.
  • a, e, i, o, u, ie, eu, oe
  • a~e~o= kort vokale
 aa~ee~oo= lang vokale

2. Konsonante

  • Word gevorm deurdat dit deur een of ander spraakorgaan(Tande, tong, lippe, kleintong, neus of verhemelte) versper word.
  • Nie alle konsonante is stemhebbend nie, sommige is stemloos.
  • Nasale; m,n,ng

Deur die neus gevorm.

  • Laterale; l= tong druk teen tandvleis
             en lug beweeg na buite 
             deur kante.
  • Triller; R= word met tong gevorm.
         Bry- r= met kleintong gevorm.
  • Frikatiewe;v,f,w,z,s,g,c=wrywingsklanke tussen die tande en lippe
  • Eksplosiewe/ploffers; b,d,k,t,p
  • Affrikaat; ts- tsetsevlieg

3. Diftonge Samesmelting van 2 vokale wat as een uitgespreek word.

  • oei~ koei
  • ei~ lei
  • ooi~ nooit
  • ui~ lui
  • aai~ kraai
  • ai~ baie
  • eeu~ leeu
  • y~ly
  • oi~ noientjie