Afrikaans/Lesson 06

From Wikibooks, open books for an open world
Jump to navigation Jump to search

Lesson 6: Woordsoorte

1. Selfstandige naamwoorde

  • Eiename- name van mense, plekke en
         dinge, bv. Robyn, Manhattan
  • Soortname- Alles wat ons kan sien
           Bv. Tafel, stoel, skoene
  • Abstrakte name- Alles wat ons voel
                Bv. Liefde, hoop, geluk
  • Versamelname- name van groepe diere en
              dinge, bv. Trop bees, 
              bondel klere
  • Massa en maatname- bv. Kilogram suiker

2. Byvoeglike naamwoorde

2.1) Trappe van vergelyking

  • Oortreffend- nouste
  • Vergrotend- nouer
  • Stellend- nou

2.2) Letterlike en figuurlike

    Denotatief en konotatief
  • Die jakkals hardloop in die veld.
  • Jan is ń jakkals.

2.3.1) Attributief

Die MOOI meisie sing ń lied. -voor selfstandige naamwoord

2.3.1) Predikatief

Die meisie wat MOOI is sing ń lied. -na s.nw

2.4) Intensiewe vorm

Bloedjonk, popmooi, stokoud, moddervet, bloedrooi, ens. -Alle intensiewe vorme is een woord, behalwe wawyd wakker en wawyd oop.

3. Lidwoorde Daar is twee lidwoorde, naamlik die en ń. "DIE" is die bepaalde lidwoord en "Ń" die onbepaalde lidwoord.

  • die- bepaalde- Die rooi rok.
  • ń- onbepaalde- ń Rooi rok.

4. Werkwoorde (handeling) -Selfstandige of hoofwerkwoord. -Staan op sy eie, bv. Staan!